'n Oopbron-teksgebaseerde onderskrifredigeerder wat basiese en gevorderde redigeerbewerkings ondersteun, met die doel om 'n verbeterde weergawe van Subtitle Workshop te word vir elke platform wat deur Plasma Frameworks ondersteun word. … lees verderOnderskrif Komponis
Sakrekenaar is 'n toepassing wat wiskundige vergelykings oplos en is geskik as 'n verstektoepassing in 'n lessenaaromgewing. … lees verderGNOME Sakrekenaar
n maklik-om-te gebruik toepassing wat jou sal help om te ontdek wat om te kook vandag, môre, die res van die week en vir jou spesiale geleenthede. … lees verderResepte