Kabouterkaarte




BESKRYWING:
Kaarte gee jou vinnige toegang tot kaarte regoor die wêreld. Ons gebruik die samewerkende OpenStreetMap-databasis, wat ons gebruikers in staat stel om kleiner veranderinge aan plekke en punte van belange te maak.
Roetebeplanning
Beplan jou reis of kyk waar daardie vriend woon. Ons is in staat om dit te doen danksy die oopbron GraphHopper-diens.
Vind jou ligging
As jou privaatheidinstellings dit toelaat, sal Maps die GeoClue-diens gebruik om jou ligging te vind. En as jy 'n Facebook- of Foursquare-rekening het, laat ons jou toe om daar in te meld.

