Xonotic is 'n verslawende arena-styl eerstepersoonskieter met skerp beweging en 'n wye verskeidenheid wapens. Dit kombineer intuïtiewe meganika met in-jou-gesig-aksie om jou hartklop te verhoog. Xonotic sal altyd vry wees om te speel en te wysig onder die copyleft GPLv3+ lisensie.