Plank is bedoel om die eenvoudigste dok op die planeet te wees. Die doel is om te voorsien net wat 'n dok nodig het en absoluut niks meer nie. Dit is egter 'n biblioteek wat uitgebrei kan word om ander dokprogramme met meer gevorderde kenmerke te skep.