Also known as Totem, Videos is a movie player designed for GNOME. …
KBlocks
KBlocks is die klassieke valblokke-speletjie. Die idee is om die vallende blokke te stapel om horisontale lyne sonder enige gapings te skep. Wanneer 'n lyn voltooi is, word dit verwyder, en meer spasie is beskikbaar in die speelarea. Wanneer daar nie genoeg spasie is vir blokke om te val nie, is die spel verby.
...
KHangMan
KHangMan is 'n speletjie gebaseer op die bekende hangman-speletjie. Dit is gemik op kinders van ses jaar en ouer. Die speletjie het verskeie kategorieë woorde om mee te speel, byvoorbeeld: Diere (dierewoorde) en drie moeilikheidsgraadkategorieë: Maklik, Medium en Hard. 'n Woord word lukraak gekies, die letters word versteek, en jy moet die woord raai deur een letter na die ander te probeer. Elke keer as jy 'n verkeerde letter raai, word 'n deel van 'n prent van 'n beul geteken. Jy moet die woord raai voordat jy gehang word! Jy het 10 drieë.
...
Quadrapassel
Quadrapassel comes from the classic falling-block game, Tetris. The goal of the game is to create complete horizontal lines of blocks, which will disappear. The blocks come in seven different shapes made from four blocks each: one straight, two L-shaped, one square, and two S-shaped. The blocks fall from the top center of the screen in a random order. You rotate the blocks and move them across the screen to drop them in complete lines. You score by dropping blocks fast and completing lines. As your score gets higher, you level up and the blocks fall faster. …

