KMines is 'n klassieke Minesweeper-speletjie. Die idee is om al die blokkies te ontbloot sonder om enige myne op te blaas. Wanneer 'n myn opgeblaas word, is die spel verby. …
Vyf of meer
Vyf of meer is die GNOME-poort van die eens gewilde Windows-speletjie genaamd Color Lines. Die doel van die speletjie is om vyf of meer voorwerpe van dieselfde kleur en vorm so dikwels as moontlik in lyn te bring, wat veroorsaak dat hulle verdwyn. Speel so lank as moontlik en wees #1 in die hoë tellings. …

