Die Application Finder is 'n program om geïnstalleerde toepassings op jou stelsel te vind en te begin, en vinnig opdragte uit te voer. Dit doen dit deur jou lêerstelsel vir .desktop-lêers te soek, en vertoon 'n gekategoriseerde lys van al die GUI-toepassings op jou stelsel.