Swel Foep


BESKRYWING:
Swell Foop is 'n legkaartspeletjie, voorheen bekend as Same GNOME. Die doel is om die voorwerpe in so min bewegings as moontlik te verwyder. Soortgelyke voorwerpe wat langs mekaar is, word as 'n groep verwyder. Die oorblywende voorwerpe val dan ineen om die gapings in te vul en nuwe groepe word gevorm. Jy kan nie enkele voorwerpe verwyder nie.

