KBruch



BESKRYWING:
KBruch is 'n klein program om te oefen met berekeninge met breuke en persentasies. Verskillende oefeninge word vir hierdie doel verskaf en jy kan die leermodus gebruik om met breuke te oefen. Die program kontroleer die gebruiker se insette en gee terugvoer.
Kenmerke:
- Rekenoefening – in hierdie oefening moet jy 'n gegewe breuktaak oplos. Jy moet die teller en die noemer invoer. Dit is die hoofoefening.
- Comparison exercise – in this exercise you have to compare the size of 2 given fractions, using the symbols >, < or =.
- Omskakelingsoefening – in hierdie oefening moet jy 'n gegewe getal in 'n breuk omskakel.
- Faktoriseringsoefening – in hierdie oefening moet jy 'n gegewe getal in sy priemfaktore faktoriseer.
- Persentasie oefening – in hierdie oefening moet jy persentasies bereken.

