Kget





BESKRYWING:
KGet is 'n veelsydige en gebruikersvriendelike aflaaibestuurder.
Kenmerke:
- Laai lêers af vanaf FTP- en HTTP(S)-bronne.
- Onderbreek en hervat van die aflaai van lêers, sowel as die vermoë om 'n aflaai te herbegin.
- Vertel baie inligting oor huidige en hangende aflaaie.
- Inbedding in system tray.
- Integrasie met die Konqueror-webblaaier.
- Metalink-ondersteuning wat verskeie URL's bevat vir aflaaie, saam met kontrolesomme en ander inligting.

