Delta Chat








BESKRYWING:
Delta Chat is soos Telegram of Whatsapp, maar sonder die opsporing of sentrale beheer. Delta Chat het nie jou foonnommer nodig nie. Kyk na ons privaatheidsverklaring. Delta Chat het nie hul eie bedieners nie maar gebruik die mees massiewe en diverse oop boodskapstelsel ooit: die bestaande e-posbedienernetwerk.
Gesels met enigiemand as jy hul e-posadres ken, dit is nie nodig dat hulle DeltaChat installeer nie! Al wat jy nodig het is 'n standaard e-pos rekening.

