SuperTux






BESKRYWING:
SuperTux is 'n spring-en-hardloop-speletjie met sterk inspirasie van die Super Mario Bros.-speletjies vir die verskillende Nintendo-platforms.
Hardloop en spring deur verskeie wêrelde, veg teen vyande deur op hulle te spring, hulle van onder af te stamp of voorwerpe na hulle te gooi, en gryp power-ups en ander goed op pad.

