KSquares is 'n speletjie wat gemodelleer is na die bekende pen en papier-gebaseerde spel van Dots and Boxes. Elke speler neem om die beurt 'n lyn tussen twee aangrensende kolletjies op die bord. Die doel is om meer vierkante as jou teenstanders te voltooi.