Woordeboek





BESKRYWING:
Hierdie program laat jou toe om verskillende soorte woordeboekdienste vir woorde of frases te soek en wys jou die resultaat. Tans kan jy 'n Dict-bediener (RFC 2229), enige aanlyn woordeboekdiens navraag doen deur 'n webblaaier oop te maak of vir woorde te soek deur die Aspell/ispell-program te gebruik.

