Kanagram is 'n speletjie gebaseer op anagramme van woorde: die legkaart word opgelos wanneer die letters van die deurmekaar woord in die regte volgorde teruggesit word. … lees verderKanagram
KGoldrunner is 'n aksiespeletjie waar die held deur 'n doolhof hardloop, trappe klim, gate grawe en vyande ontduik om al die goue klontjies te versamel en na die volgende vlak te ontsnap. Jou vyande is ook agter die goud aan. Erger nog, hulle is agter jou aan!. … lees verderKGoldrunner
KShisen is 'n solitaire-agtige speletjie wat met die standaardstel Mahjong-teëls gespeel word. Anders as Mahjong het KShisen egter net een laag roerteëls. … lees verderKShisen
Krfb Desktop Sharing is a server application that allows you to share your current session with a user on another machine, who can use a VNC client to view or even control the desktop. …lees verderKrfb Werkskermdeel